-
OTM vernietig in ontploffing
BANKROWERS het vroegoggend Woensdag, 8 Mei die ABSA kitsbank by die Willowbrooke Square inkopiesentrum op Delmas opgeblaas en met ‘n onbekende bedrag geld weggekom. Die rowers het drie bomme geplant en grootskaalse verwoesting aan die OTM veroorsaak.
read full article -
Dagga peddlers off the street
AFTER receiving a complaint from very concerned principals of schools throughout the Bronkhorstspruit suburb of Zithobeni. On Friday, 10 May, members of the Police K9 (dog) Unit took up the investigation.
read full article -
Nog 'n werker vergiftig
NOG ‘n werker van Daybreak Farms op Sundra is vermoedelik verlede week vergiftig. Dit is volgens ‘n baie betroubare bron die vierde werker wat binne ‘n tydperk van twee jaar skielik en raaiselagtig dood is. In al die voorvalle is daar bespiegelinge onder die personeel dat gif ‘n moontlike rol gespeel het. In die twee jongste voorvalle is die werkers glo dood kort nadat hulle iets geëet het.
read full article -
Rowe op R42
ONGEVEER drie rowe is die afgelope week op die R42 Delmas/Bronkhorstspruit-pad wat tans onder konstruksie is, by die Delmas polisiestasie aangemeld. Voertuie wat snags in die ‘stop en ry’ roetes by die sekondêre paaie staan het veral deurgeloop. Die polisie is nog op soek na die skuldiges.
read full article -
Stel jou wekker nog vroeër
Streeknuus het verlede week na aanleiding van ‘n reeks klagtes oor stof en konstruksiewerke wat sloer met die bestuurder van die bouterrein gaan gesels.
read full article -
Roubeklaers staan voor toe graf
DIT is verseker ’n nagmerrie vir enige begrafnisondernemer as dinge nie glad verloop soos dit moet in ‘n sensitiewe aangeleent-heid soos ’n begrafnis nie.
read full article -
Geen groter liefde ...
IN hierdie besige wêreld van vandag waar daar min mense is wat behoorlik na hul troeteldiere omsien ... wat nog van 32 in een huis ... haal jy jou hoed af vir ‘n sentrum soos Pekingese Rescue Bronkhorstspruit wat slegs op do-nasies staat maak om hul groot liefdestaak uit te voer.
read full article -
Eloff verbeter koeksister rekord
LAERSKOOL Eloff het vandeesmaand hul legendariese Koeksis-terfees gehou en hul bestaande rekord koeksister van 4,8 meter wat verlede jaar gebak is, verleng na 5,83 meter.
read full article -
Dupie Boogskutters in die kol
Laerskool Du Preez van Wyk is met reg trots op vier Graad 7 seuns wat uitstekend vaar in boogskiet. Paul Roos (links voor) is in die NASP SA “All Stars”-span opgeneem. Renier Seegers (regs voor), Richard van den Berg (links agter) en Aldo Landsberg (regs agter) is in die NASP SA Junior Span opgeneem. Hierdie seuns ding later vanjaar aan die Wêreld Kampioenskappe mee. Baie sterkte manne!
read full article -
Gauteng Rolbal Meester
Ina Fourie van Bronkhorstspruit het die Gauteng Noord Rolbal Meesterstoernooi wat die naweek van 4 en 5 Mei in Pretoria gespeel is, gewen. Saam met Ina staan JJ van Perfect Delivery (links) wat die hoofborg van die dag was en Mona Stacy, Vise-President Dames Gauteng Noord
read full article -
Cullinan eerstes ‘geJinx’
Op Saterdag, 11 Mei was dit Cullinan Rugbyklub se beurt om as gasheer teen Bronkhorstspruit op te tree in die vyfde rondte van die Bloubul Rugby Unie se eerste liga.
read full article
About Streeknuus
Streeknuus is a Caxton owned community newspaper serving the towns of Bronkhorstspruit, Delmas, Rayton, and Cullinan.
Sharing a common border with the Metros Tshwane and Ekhureleni, many of our readers commute daily to their places of work in the East Rand , Johannesburg , Kempton Park , Pretoria and beyond. The Streeknuus reader area is largely rural farmland and conservancies and with an expanding industrial/mining base centred on Bronkhorstspruit, Delmas and Rayton.
read more
